VIDEO: Ontmoet die John Deere 8R reus

John Deere_8R_TN
Hoewel die nuwe 8R- en 8RX-hoëperdekrag-trekkers eers vanaf volgende jaar beskikbaar sal wees, het hulle reeds groot belangstelling gelok.
Boere sal baie meer werk op die plaas met hierdie trekker kan verrig. Die trekkers lewer tot 634 pk (473 kW) en beskik oor ’n elektries-veranderlike transmissie. Die trekker is toegerus met John Deere se betroubare enjin.
Kyk die video vir meer inligting.