R8

VIDEO: Ontmoet die John Deere 8R reus

Hoewel die nuwe 8R- en 8RX-hoëperdekrag-trekkers eers vanaf volgende jaar beskikbaar sal wees, het hulle reeds groot belangstelling gelok. Boere sal baie meer werk op die plaas met hierdie trekker kan verrig. Die trekkers lewer tot 634 pk (473 kW) en beskik oor ’n elektries-veranderlike transmissie. Die trekker is[...]

By Spesialisskrywer|28th May 2026|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |
0
Go to Top