Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, VideosPublished On: 2nd October 2025

VIDEO – Corteva se BlueN™: Biologiese stikstofbinding vir optimale groei

By 0 min read
97 words

20250911_113811-1536×1152

By NAMPO Kaap het Corteva se span, onder leiding van Ané Loggenberg, Willie Auret en Juan Pretorius, met boere gesels oor een van die grootste uitdagings in graanverbouing: hoe om onkruid op ‘n koste-effektiewe en omgewingsvriendelike manier te beheer, en hoe om stikstofbenutting te verbeter wanneer plante dit die nodigste het.

Benewens onkruidbeheer, het Júan Pretorius boere bekendgestel aan BlueN™, een van Corteva se nuutste biologiese oplossings. Hierdie produk is ‘n gepatenteerde biostimulant wat ‘n natuurlike endofitiese bakterie, Methylobacterium symbioticum SB32, bevat.

Kyk na die video hieronder vir meer inligting:

 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0