Verse vir dae, verse na smaak en verse vir elke boer en sy maat!

prestige-oop-verse-pre-bidding-18-september-21-september-2023-ladybrand-127577-196053
BKB in samewerking met Tesame Dienste en Lewendehawe, asook die Prestige Beesgroep, bied vanjaar ‘n versveiling vanaf die boonste sitplekke aan, met ‘n aantal van +/- 1200 verse wat aangebied gaan word, elkeen kan kies en keur na hartelus.
Dagboek 18 September 2023, 12:00 vir die vooraf aanbieding of woon die Prestige versveiling op die vloer by op 21 September 2023 om 11:00 te Marseilles, Ladybrand.
Op aanbod:
- ± 680 Bonsmaras
- ± 180 Bovelders
- ± 80 Brangus
- ± 80 Beefmasters
- ± 80 Simbras
- ± 50 Sussex Kruis
- ± 50 Rooi Kruisras
Navrae:
Francois van Rooyen by +27 71 872 1894
Jonty van Rooyen by +27 82 397 3013
Sarel Cilliers by +27 82 447 7450
Jan Monstert (Afslaer) by +27 83 306 8408
As jy jou veiling wil bemark kontak:
Lynette van Tonder – 074 694 4422 – lynette@agri4all.com
Tiny Smith – 082 698 3353 – tiny@agri4all.com