21September2023
Verse vir dae, verse na smaak en verse vir elke boer en sy maat!
BKB in samewerking met Tesame Dienste en Lewendehawe, asook die Prestige Beesgroep, bied vanjaar 'n versveiling vanaf die boonste sitplekke aan, met 'n aantal van +/- 1200 verse wat aangebied gaan word, elkeen kan kies en keur na hartelus. Dagboek 18 September 2023, 12:00 vir die vooraf aanbieding of[...]