zimmatic
Lindsay en jou slimfoon trap vas
Hoë eise word aan landbou gestel en daarom reken boere op tegnologie om die volk gesond aan die eet te hou. Toonaangewende maatskappye verstaan maar alte goed hoe noodsaaklik die ontwikkeling van nuwe, nuttige tegnologie vir die landbou is en daarom doen maatskappye soos Lindsay, die verskaffers van die[...]
Namponuus: Lindsay laat jou slim water gee
Van jou mikrosproeiers in jou groenteland tot jou reuse spilpunt in die graanland, kan nou met die druk van ‘n knoppie van jou slimfoon af bestuur word. Suid-Afrikaanse boere is van die eerstes om die voordele te geniet van die internasionale besproeiingsmaatskappy, Lindsay, se afstandbeheerstelsel, FieldNET