Zimbabwiese boere
Konstitusionele Hof se uitspraak nie die einde van die pad vir Zimbabwiese boere
Vandag se uitspraak in die Konstitusionele Hof, waarin bevind is dat die eise van Suid-Afrikaanse slagoffers van Zimbabwe se grondgrype verjaar het, is nie die einde van die pad vir Zimbabwiese boere nie, benadruk Saai en AfriForum. Dié organisasies oorweeg reeds opvolgsake om regverdige en billike vergoeding vir slagoffers[...]
Waar laat vergoeding die Zimbabwiese boere?
’n Artikel deur dr. Theo de Jager Daar is geen eenvoudige antwoorde op die komplekse politieke en ekonomiese vrae van ons tyd nie. Ek besef dit opnuut elke week as ek weer ’n e-pos van die Kommersiële Landbou-unie (CFU) oopmaak waarin hulle die afsterwe van nog ’n lid aankondig,[...]
Saai en CFU hou byeenkoms vir Zimbabwiese boere rakende vergoedingseise
Saai (Suider-Afrika Agri Inisiatief) gaan Suid-Afrikaanse boere wat hulle plase in Zimbabwe verloor het, bystaan om vergoeding te ontvang. Saai is ook besig om Zimbabwiese boere wat na Suid-Afrika uitgewyk het met vergoedingseise by te staan danksy sy netwerk van vennootorganisasies. In ’n dramatiese wending het die Zimbabwiese regering[...]