wyn

The Revenant blaas nuwe lewe in die legendariese Loire-versnit

’n Nuwe wyn is gebore, maar dis een met ’n lang, trans-kontinentale geskiedenis. The Revenant 2017 is ’n Sauvignon- en Chenin blanc versnit, wat heel beduidend die hergeboorte weerspieël van ’n legendariese versnit, wat destyds faam na die Loire in Frankryk gebring het en nou weer die uitmuntendheid van[...]

By Specialist Writer|1st March 2018|Categories: News|Tags: , , , , |

SHIRAZ-sterre vir 2017 aangekondig

ʼn Dosyn voortreflike Shiraz-wyne en drie indrukwekkende Shiraz-versnitte het die kollig gehaal tydens die vyfde jaarlikse Shiraz Challenge toekenningseremonie gehou op 31 Mei by die Rhebokskloof Wynlandgoed in Paarl. Shiraz-liefhebbers kan met ʼn geruste hart hul visier stel op hierdie uitskieters wanneer hulle weer voor die oormag van wyne[...]

By Benine Ackermann|1st June 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |

Die beste wyn in SA

Wynliefhebbers en wynkenners moet kyk of die wyn waarvan hulle hou ook op die nasionale wyn-ranglys voorkom. Die Suid-Afrikaanse Wyn-indeks (SAWI) het SA se top presterende wyne uitgewys en daar word na hierdie wyne verwys as SA se Grand Wines versameling. SAWI se unieke 'Algorithm of Excellence' is aangewend[...]

By Benine Ackermann|25th November 2016|Categories: News|Tags: , , , , |

Like Father Like Son-wynreeks bekend gestel

Bon Courage Wynlandgoed, geleë in die Robertsonwynvallei, het die nuwe verpakking van hulle gewilde Like Father Like Son-wynreeks bekend gestel. Die nuwe ontwerp beeld die parallelle silhoeëtprofiel van ‘n pa en seun uit.  Dít simboliseer die hegte skouer aan skouer-band wat al oor drie geslagte tussen die Bruwers van[...]

By Specialist Writer|23rd November 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top