Bon Courage wynlandgoed
Like Father Like Son-wynreeks bekend gestel
Bon Courage Wynlandgoed, geleë in die Robertsonwynvallei, het die nuwe verpakking van hulle gewilde Like Father Like Son-wynreeks bekend gestel. Die nuwe ontwerp beeld die parallelle silhoeëtprofiel van ‘n pa en seun uit. Dít simboliseer die hegte skouer aan skouer-band wat al oor drie geslagte tussen die Bruwers van[...]