Franse wynreus
Franse reus belê in Kaapse wyn
AdVini, die Franse wynreus, het eers L'Avenir en Le Bonheur in Stellenbosch opgeraap, en nou het hulle ook 50% van Ken Forrester Wingerde gekoop. Hulle mik daarna om die verkope van die wyn te verdubbel in die volgende paar jaar. Advini sal Ken Forrester se wyne op die vasteland[...]