witbrood
Witbrood nie duurder oor invoertarief
Brood is belangrike stapelvoedsel vir die meeste Suid-Afrikaners en speel ‘n groot rol in voedselsekuriteit. Die prys van hierdie stapelvoedsel is besig om te styg saam met ander voedselpryse, maar Graan SA wys daarop dat die oorsaak van die styging nie die invoertarief is wat nou gaan verhoog nie[...]