Waterkloof-leerders
Landbou se toekoms is blink vertel Waterkloof-leerders
Wanneer jy ՚n boer vra hoekom hy elke dag in die lande wil wees, sal meeste van hulle antwoord: “Boerdery is in my bloed.” Een ding is seker: ՚n Boer weet in sy hart al van jongs af wat hy wil doen. By Hoërskool Waterkloof is dit nie anders[...]