Universiteit van Pretoria

Universiteit van Pretoria stel FARM@UP bekend: Afrika se eerste geïntegreerde, hoë-tegnologie opleidings- en vaardigheidsontwikkelings fasiliteit in landbou

Die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe (NLW) het die ontwikkeling van FARM@UP aangekondig: ‘n fasiliteit wat 570 ha beslaan en waar geïntegreerde, landboukundige, hoë-tegnologie en volhoubaarheid-gefokusde navorsing, opleiding en vaardigheidsontwikkeling sal plaasvind. Dit is ontwerp om die multidissiplinêre toekoms van landbounavorsing en -ontwikkeling te ontsluit, en is die eerste van[...]

UP help met wêreldnavorsing oor bakteriese siektes

Die Universiteit van Pretoria (UP) het 'n vennoot geword in die TROPICSAFE-projek, 'n inisiatief om drie ekonomies belangrike bakteriese siektes by sitrusplante, wingerde en palmbome te bekamp. Insekgedraagde siektes – spesifiek sitrusvergroeningsiekte of huanglongbing by sitrus, wingerdvergelingsiekte en dodelike vergeling by palmbome – bied 'n groot uitdaging vir kwekers[...]

Op soek na nuwe talent vir boerdery

Jongmense begin ‘n toenemende belangstelling in landbou toon en volgens Prof Nigel Barker, nuut aangestelde hoof van die Department van Plantwetenskappe by die Universiteit van Pretoria, spreek die syfers vanself.“Daar is beslis ‘n toename in studentegetalle in toegepaste plantwetenskappe soos grondkunde, plantproduksie, tuinboukunde en plantpatologie, maar nog meer aanvoorwerk[...]

By Benine Ackermann|22nd April 2016|Categories: News|Tags: |
0
Go to Top