Twin Rotor
VIDEO – New Holland vier 50 jaar van Twin Rotor-tegnologie
New Holland het hul CR7.90- en CR9.90-stropers by NAMPO gehad en boere meer vertel oor hdie jongste Twin Rotor-tegnologie. Die stroper spog ook met ’n stylvolle kajuit met ’n ekstra skerm. Kyk die video hier: https://youtu.be/BL_4IGpfOI8