trekkerverkope daal
Minder trekkers in Februarie verkoop
Trekkerverkope van 595 eenhede in Februarie is aansienlik (12%) laer as die 675 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope (vir die eerste twee maande van die jaar), byna 3% laer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Stroperverkope van 21 eenhede in Februarie[...]