Toyota SA
TOYOTA aan die voorpunt in 2017 met ‘n 24,3% markaandeel
Toyota het 2017 goed begin met uitstekende resultate; die nuwe voertuigverkope vir Januarie in totaal was 12 252 eenhede wat amper 3 800 eenhede bo sy naaste mededinger is. Die markaandeel is 24,3%. Dit beteken dat een in elke vier voertuie wat nuwe huise gekry het in Januarie, ‘n[...]
Hier is Toyota SA/Agri SA se jongboer-finaliste van die jaar
Die laaste jongboer-finalis vir die Toyota SA/Agri SA 2016 Jongboer van die Jaar-kompetisie is pas aangewys. Die nasionale wenner sal op 27 Oktober 2016 gekies word. Dit is die twaalfde jaar dat Toyota SA die kompetisie borg. Agri SA beskou die kompetisie as van groot waarde omdat jong rolmodelle[...]