Toerusting
Falcon praat nie strooi by Balfour hooibaaldag
Hooimaaktoerusting is Falcon se kos. Dit kon elkeen wat Balfour Hooidag bygewoon het sien. ZA-TS 4200-strooier Die Amazone ZA-TS 4200-strooier is tegnologies gevorderd en ontwerp vir presisiestrooi. Die hoogtepunt van Falcon se demonstrasies vir die dag was hulle vlagskip ZA-TS 4200-strooier. Die strooier se tegnologie verseker dat[...]
Myburgh Toerusting
Myburgh Toerusting het 'n stelsel waarmee hulle die planter volmaak in vyf minute met een operateur en een trekker. Kliek hier om die video te kyk.
Rolmoer van Myburgh Toerusting
Myburgh Toerusting se rolmoer is baie klein en lig. Daar is bladvere wat die skokke absorbeer en die driepunt beskerm. Die slaankrag is in die lemspoed, nie die gewig nie. Die loopkoste is baie laag, benodig slegs 53 kw trekker, en werk teen 15-20 km/h. En kan tot 50[...]
Val Boeredag bied weer 'n fees van vernuftige tegnologie
“95 persent van Val-boeredag se sukses is die praktiese demonstrasies met trekkers en werktuie wat ons hier uitvoer en omdat ons al die groot spelers in die mark hier bymekaar kan kry.” So sê Wynand Ambrosius, wat aan die stuur van sake by die Val-boeredag staan. “Vanjaar was dit[...]
Boere koop effens minder trekkers; baie minder stropers
Boere het vir die jaar tot op datum 8,5% minder trekkers gekoop as in die ooreenstemmende tyd verlede jaar, maar 40,4% minder stropers, sê mnr Wynn Dedwith, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie. Trekkerverkope van 449 eenhede in Junie is effens meer as die 438 eenhede wat in Junie verlede jaar[...]