Rolmoer van Myburgh Toerusting

rolmoer myburgh toerusting
Myburgh Toerusting se rolmoer is baie klein en lig. Daar is bladvere wat die skokke absorbeer en die driepunt beskerm. Die slaankrag is in die lemspoed, nie die gewig nie. Die loopkoste is baie laag, benodig slegs 53 kw trekker, en werk teen 15-20 km/h. En kan tot 50 hektaar per dag doen.
Kliek hier om die video te kyk.
Skakel Jannie Myburgh by 082 417 0175 vir meer inligting.