teleskopiese hanteerder

New Holland se TH7.32-teleskopiese hanteerder maak werk maklik op die plaas

Artikel verskaf Min dinge maak boerdery so maklik en lekker soos ՚n betroubare teleskopiese hanteerder. New Holland het sy TH7.32-teleskopiese hanteerder in 2023 bekend gestel en sedertdien maak dié nuttige, veelsydige werktuig vele boere se swaar take lig. Dit lig voorwerpe van tot 3,2 ton so hoog as 7[...]

New Holland se TH7.32-teleskopiese hanteerder maak opslae by NAMPO

New Holland Landbou stel sy nuwe TH7.32-teleskopiese hanteerder bekend. Dit kan voorwerpe so hoog as 7m lig, het 'n kapasiteit van 3,2t en bied 'n ultra-gemaklike, ruim kajuit met 'n volle 360° uitsig. Dié stabiele en maklik bestuurbare masjien kan enige taak op die plaas hanteer en beskik oor[...]

By Specialist Writer|17th May 2023|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top