tapkar

Die geheime wapen vir ‘n pragtige oes: die kunsmis tapkar | AgriCAD

AgriCAD se doel is wêreldklas implemente teen 'n kompeterende prys. Hierdie implemente is innoverend en baanbrekend, om die boer se taak te vergemaklik. Die kunsmis tapkar reeks van AgriCAD word regoor Afrika gebruik. Dit kom voor in verskillende modelle om die plantproses te verbeter. Met 'n maksimum uittapspoed van[...]

By Specialist Writer|1st February 2024|Categories: Videos|Tags: , , |

Tap glad en lekker met die regte tapkar

Strooptyd moet alles seepglad op die plaas verloop. Graan moet vinnig, skoon en doeltreffend van die landaf gehaal en weggery word. Elke ding moet presies reg verloop sodat geen operateurs of toerusting hoef te wag nie. In hierdie proses is die tapkar ’n sleutelrolspeler. Die tapkar is ’n tenksleepwa[...]

By Specialist Writer|19th June 2020|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: |
2
Go to Top