Categories: VideosPublished On: 1st February 2024

Die geheime wapen vir ‘n pragtige oes: die kunsmis tapkar | AgriCAD

By 0 min read

Picture2

AgriCAD se doel is wêreldklas implemente teen ‘n kompeterende prys.

Hierdie implemente is innoverend en baanbrekend, om die boer se taak te vergemaklik.

Die kunsmis tapkar reeks van AgriCAD word regoor Afrika gebruik. Dit kom voor in verskillende modelle om die plantproses te verbeter. Met ‘n maksimum uittapspoed van 1 ton/minuut, is hierdie tapkarre word verpoeiering geminimaliseer. Verder bevat die implemente ‘n laaimeganisme om kunsmis vinnig en maklik te laai.

Vir meer inligting, besoek https://www.agricad.co.za/.

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment