Syncroplant-mielieplanter

Alles wat jy moet weet van Rovic se Syncroplant-mielieplanter!

Verstandige boere reken op werktuie wat werk, want dikwels bied boerdery nie tweede kanse nie. Dit is hoekom boere geesdriftig is oor Rovic se Syncroplant-mielieplanter, want hy doen dit die eerste keer reg. Eienskappe en kenmerke van die Rovic Syncroplant-mielieplanter: Op die raam van die planter is daar ’n[...]

VIDEO: Rovic se nuwe Syncroplant-mielieplanter

Boere is opgewonde oor die nuutste Rovic-mielieplanter wat tydens vanjaar se Nampo by Bothaville in die Vrystaat bekendgestel is. Willie Human, verkoopsbestuurder van Rovic in die Noordelike gedeelte van Suid-Afrika, sê Rovic is al die afgelope twaalf, dertien jaar verskaffers van die mielieplanter in die land en dit het[...]

By Specialist Writer|19th August 2024|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , |
2
Go to Top