stroperverkope
Trekkerverkope daal
Trekkerverkope van 388 eenhede is aansienlik (29%) minder as die 546 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Vir die twaalf opeenvolgende maande is trekkerverkope marginaal (0,4%) laer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Stroperverkope van vier eenhede in Januarie is ook aansienlik minder as die agt eenhede wat verlede[...]
Desember 2018: Trekker- en stroperverkope
Trekkerverkope van 434 eenhede in Desember, is vier eenhede minder as die 438 eenhede wat verlede Desember verkoop is. Vir die kalenderjaar is trekkerverkope vir 2018 ongeveer 4% meer as verkope in 2017. Stroperverkope van ses eenhede in Desember, is twee eenhede meer as die vier eenhede wat in[...]
Trekkerverkope daal vir November
Trekkerverkope van 428 eenhede in November is heelwat (27%) minder as die 589 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver (die eerste elf maande van die jaar) is trekkerverkope nou net 4% meer as verkope vir die ooreenstemmende vorige tydperk. Stroperverkope van nege eenhede in[...]
Trekkerverkope styg met 8% in 2018
Trekkerverkope van 817 eenhede in Oktober is aansienlik (14%) meer as die 717 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver (die eerste tien maande van die jaar) is verkope byna 8% meer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Stroperverkope van 29 eenhede in Oktober, is[...]
Trekkerverkope verhoog met 7% in 2018
Trekkerverkope van 612 eenhede in September is aansienlik (7%) meer as die 571 eenhede wat verlede September verkoop is. Vir die jaar tot dusver (vir die eerste nege maande van die jaar) steeds byna 7% meer as vir dieselfde vorige tydperk. Stroperverkope van elf eenhede in September is sewe[...]