stroperverkope
Trekkerverkope daal met 21% in 2019
Trekkerverkope van 437 eenhede in Augustus is aansienlik (10%) minder as die 487 eenhede wat verlede Augustus verkoop is. Verkope vir die jaar tot dusver (die eerste agt maande van 2019) is ook aansienlik (21%) minder as verlede jaar. Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou 14% minder as[...]
Trekkerverkope daal in Juniemaand
Trekkerverkope van 373 eenhede in Junie is baie (35%) minder as die 576 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is verkope (vir die eerste ses maande van 2019) ook aansienlik (21%) minder as verlede jaar. Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou 12%[...]
Trekkerverkope daal met 17% in 2019
Trekkerverkope van 432 eenhede in April is 6% minder as die 459 eenhede wat verlede April verkoop is. Vir die jaar tot dusver, is verkope vir die eerste vier maande van 2019 aansienlik (byna 17%) minder as verlede jaar. Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou 6% minder[...]
Trekkerverkope vir Maart is 17% minder as in 2018
Trekkerverkope van 600 eenhede in Maart is aansienlik (17%) minder as die 726 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die jaar tot dusver (die eerste drie maande van 2019), is verkope ook aansienlik (byna 19%) minder as verkope verlede jaar. Vir die opeenvolgende twaalf maande is trekkerverkope 5%[...]
Trekker- en stroperverkope laer in 2019
Trekkerverkope van 526 eenhede in Februarie is aansienlik (13%) laer as die 604 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is verkope vir die eerste twee maande van 2019 ook aansienlik (byna 21%) laer as verlede jaar. Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope marginaal (0,3%)[...]