Stroop
2023-stroperresies: New Holland stroop los voor vir soet oorwinning
Met stipte noukeurigheid bewerk die boer sy landerye, bemes, plant, bestry peste en plae, besproei of bid vir reën ... maar dit alles help niks as hy nie sy oes doeltreffend, vinnig en volledig kan stroop binne die beperkte tyd wat die weer toelaat nie. Daarvoor het hy ՚n[...]