spilpunt
Valley Irrigation ken sy storie, bult op en bult af
Op Kootjie Viljoen se plaas, Oewerzicht, naby Greyton in die Wes-Kaap, MOET Valley sy storie ken. Daar is sekerlik ander spilpunte wat teen opdraandes kan uitloop, of hellings kan hanteer, maar om een te kry wat gelyk op en af loop terwyl hy bergklim, is voorwaar ’n prestasie!
Namponuus: Lindsay laat jou slim water gee
Van jou mikrosproeiers in jou groenteland tot jou reuse spilpunt in die graanland, kan nou met die druk van ‘n knoppie van jou slimfoon af bestuur word. Suid-Afrikaanse boere is van die eerstes om die voordele te geniet van die internasionale besproeiingsmaatskappy, Lindsay, se afstandbeheerstelsel, FieldNET