sonpanele
Die son is nou binne jou bereik
“As ’n boer nie nou oorskakel sonkrag toe nie, het hy nog nie die som gemaak om te sien dat dit goedkoper is as Eskom nie,” sê Fred Claassens van Suncolect. In die afgelope drie jaar het die prys van ’n sonkraginstallasie met omtrent 30% gedaal. As gevolg van[...]
Landbou belê in sonkrag
Van Suid-Afrika se voorste vrugteplase belê nou grootskaals in sonpaneel-aanlegte. Lourensford-landgoed in Somerset-Wes het pas aangekondig dat die plaas meer as R7 miljoen belê het in ’n 500 kWp fotovoltaïese sonpaneel-aanleg op die wynkelder se dak.