SAPA
Voёlgriep veroorsaak groot verliese
Daar is ‘n afname in die produksie van eiers en hoenders in Suid-Afrika as gevolg van voёlgriep (Avian Influenza). Dit het veroorsaak dat SA op ingevoerde hoender moes staatmaak om aan die vraag te voldoen. SAPA (Suid-Afrikaanse Pluimvee-vereniging) sȇ die uitdunning van die voёls om die uitbraak van die[...]
Brasilië se hoenderboere moet ondersoek word
Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPA) is baie bekommerd oor die onlangse verslag wat die gruwelike werksomstandighede, wat aan slawe-arbeid grens, by sommige Brasiliaanse pluimveeprodusente identifiseer. Die Amerikaanse Instituut vir Landbou en Handelsbeleid sê slawerny is endemies tot die Brasiliaanse pluimveesektor. As die verslag reg is dui dit op onaanvaarbaare werkstoestande[...]
Dr Charlotte Nkuna bestuur nou die pluimveevereniging
Die pluimveebedryf in Suid-Afrika staar ‘n moeilike tydperk in die gesig. Daar is ernstige uitdagings soos voëlgriep en die impak van hoenderstorting op winsgewendheid en werksgeleenthede. “Soos ek oorneem as tussentydse hoofuitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Pluimvee-vereniging (SAPA), is ek verheug deur die vasberadenheid van mense in die bedryf[...]
Die nuutste oor die voëlgriep in SA
‘n Uitbreking van die hoogs aansteeklike H5N8-avian influenza (voëlgriep) is by een van Astral se plase by Standerton aangemeld. Die Welbedacht-plaas is 'n teelplaas met 48 huise en een van die huise het besmette voëls. Die plaas is onder kwarantyn geplaas en die Nasionale en Provinsiale Departemente van Landbou[...]
Hoogs aansteeklike voëlgriep is in SA
Daar was een uitbreking van die hoogs aansteeklike voëlgriep of avian influenza van die H5N8 tipe op ‘n hoenderplaas naby Villiers. Die siekte word hoofsaaklik deur watervoëls versprei wat dit in die hoogs aansteeklike vorm dra. Die plaas wat getref is, is naby die Vaalrivier. Dit is hoogs waarskynlik[...]