ProAgri SA 273
ProAgri SA 273
Meer met minder Met die laaste paar besoeke aan ons boere, stap ek so deur die lande met die sussende gedreun van 'n klomp trekkers in die agtergrond, op vrugbare grond, grond wat jy ruik, grond waarin ek my hande diep wil indruk om twee handevol uit te haal[...]