ProAgri
ProAgri 221
Ons is ’n klein en hegte familie hier by ProAgri en as een van ons skielik weggeneem word maak dit seer. Stefan van Wyk was meer as ’n kollega. Hy was ’n vriend, ’n staatmaker en ’n vertroueling. Hy het my senuwees klaargemaak as hy soms op no 99[...]
ProAgri 220
Ek hoop jy is nog lekker loopfiks na NAMPO, want ons gaan in hierdie uitgawe weer ‘n paar wilde draaie oor die terrein gooi! Soos elke jaar was ek weer baie beïndruk met ons mense en ook die buitelandse ontwikkelaars se nuutskeppings en voortbouing op tegnologie. Rathefbome aan trekkers[...]
ProAgri 219
Wie onthou nog die ou Geelbladsye-advertensie? Wel in hierdie uitgawe kan jy jou vingers die loopwerk laat doen deur ons NAMPO-gids om te kyk wie is almal daar en watter nuwighede bied hulle aan. Dan moet jy maar hoop jy wen een van die pare gerieflike stewels van Neptun[...]
NAMPO-KOMPETISIE
By glo ons daaraan dat boere strykdeur moet wen, daarom gee ons inligting oor tegnologie en meganisasie GRATIS aan boere. Ons is ook op trots daarop om ons nuwe eenstop help-my-soek-en-verkoop-webwerf, Agri4all.com bekend te stel. Nuwe en tweedehandse toerusting en voertuie, asook vee, veilings en eiendom word GRATIS daarop[...]
ProAgri 218
Die Hopewell-suiwelplaas in die Oos-Kaap wat die regering vir R8,8-miljoen gekoop het as ‘n swartbemagtigingsplaas het nog in 2016 188 koeie in melk gehad en ongeveer 1 000 liter melk per dag gelewer. Vandag is daar 50 koeie oor en hulle produseer minder as 50 liter melk elke dag. Dit[...]