ProAgri
ProAgri 230
Die eerste digitale elektroniese armhorlosie met syfertjies in plaas van ՚n gesiggie het al in 1970 verskyn. Almal het gedink dit is die einde van gesiggiehorlosies. Met ons reis op die MSC Musica was dit vir my amusant om te sien dat al die pragtige, duur horlosies wat daar[...]
ProAgri 226
“Ek gee om vir my goed; ek het hard gewerk daarvoor,” vertel ’n suksesvolle Vrystaatse boer. Na vyf- of sesduisend uur se werk lyk sy trekkers nog of hulle nuut op die handelaar se vloer staan. Nie eers stof word in ‘n kajuit toegelaat nie en sy mense weet,[...]
ProAgri 225
Hoeveel woorde lê in 24 jaar se tydskrifte? Hoeveel masjiene het ons al op ProAgri se bladsye laat leef en werk? Met hoeveel boere en verskaffers het ons al gesels sedert die eerste ProAgri in November 1994 trots en vars van die rolpers af die landbou-omgewing gegroet het? Dit[...]
ProAgri 223
Stof is ons en tot stof sal ons terugkeer... Al gooi die stedelinge die grond toe onder teer en beton, verskans hulleself agter elektriese drade, staalheinings, glasvensters en vind hulle inkomste deur op swart plastiekboksies op nagemaakte houttafels in lugversorgde kantore te tik. Al koop hulle kos in verseëlde[...]
ProAgri 222
‘n Leier moet mos voorloop. Die pas aangee... So waarom wys Cyril Ramaphosa ons nie hoe hy sy eiendomme beskikbaar stel vir onteiening sonder vergoeding nie? Of dit nou ‘n wildsplasie, beesplasie of ‘n huisie by die see is, die land se “grondhonger” massas sal dit sekerlik met groot[...]