ProAgri 226
ProAgri 226
“Ek gee om vir my goed; ek het hard gewerk daarvoor,” vertel ’n suksesvolle Vrystaatse boer. Na vyf- of sesduisend uur se werk lyk sy trekkers nog of hulle nuut op die handelaar se vloer staan. Nie eers stof word in ‘n kajuit toegelaat nie en sy mense weet,[...]