ProAgri 278
ProAgri SA 278
Landbou maak gereed vir NAMPO! Die afgelope paar weke was ek by verskeie landbouskoue, boeredae en inligtingsessies en dan kom ‘n hoogtepunt van die jaar: ons is op padNAMPO toe! Ek gesels met ‘n klompie jongboere by hierdie dae en tydens plaasbesoeke,waar ek so baie van hulle hoor[...]