ProAgri 272
ProAgri SA 272
Laat iets van waarde na Groen is die land van Natal, maar in die Overberg is die wêreld bedekmet die allermooiste geel kanolalande en lappe groen graan. Met ons onlangse besoek aan NAMPO Kaap in Bredasdorp, is dit net groen en geel waar jy kyk. Wat ‘n ongelooflike voorreg[...]