padsterftes

Meeste mense ooit oor Paasnaweek op die paaie dood

Die padongeluksyfers van die afgelope Paasnaweek, wat deur die minister van Vervoer, Joe Maswanganyi, bekendgemaak is, is ‘n groot bekommernis en mag moontlik die Paasnaweek wees met die meeste sterftes op die pad. Die Automobiel Assosiasie (AA) beskou hierdie getalle as hartseer en bevraagteken die padveiligheids- en handhawingsinisiatiewe, en[...]

Veiligheid eerste op die paaie dié Paasnaweek

Paasnaweek-sterftes op Suid-Afrikaanse paaie bly ‘n probleem, alhoewel daar verlede jaar vir die eerste keer ‘n 46% vermindering gesien is in die aantal padsterftes teenoor dieselfde tyd in 2015. Die Automobiel Assosiasie (AA) hoop dat dit hierdie jaar weer sal verminder en waarsku motoriste dat dit in hulle hande[...]

0
Go to Top