veiligheidsriglyne vir bestuurders oor Paasnaweek
Veiligheid eerste op die paaie dié Paasnaweek
Paasnaweek-sterftes op Suid-Afrikaanse paaie bly ‘n probleem, alhoewel daar verlede jaar vir die eerste keer ‘n 46% vermindering gesien is in die aantal padsterftes teenoor dieselfde tyd in 2015. Die Automobiel Assosiasie (AA) hoop dat dit hierdie jaar weer sal verminder en waarsku motoriste dat dit in hulle hande[...]