ocmis
Ocmis maak lekker voer vir die winter
Deksels, dis lekker,†sê Willem Scholtz van Brits oor sy maklik verskuifbare Ocmis R2/2-kanonspuit. Selfs sommige van die lande wat eintlik nog veronderstel is om deur sy goukoppelpypstelsel besproei te word, het die winter hulle water deur die Ocmis gekry.