Nu-Alcade

Dít is nou wat mens goeie genetika noem! Kom kyk by die Nu-Alcade veiling

Vir die eerste maal, vir die tweede maal… verkoop! Die hamer gaan val by Nu-Alcade Bonsmaras se opkomende veiling. Hierdie groep is bekend vir hulle goeie genetika en die sterk, blink, roeskleurige bulle wat hulle teel. Ná die sukses van hulle veiling vroeër vanjaar (klik hier om die hoogtepunte[...]

By Ashleigh Schubert|10th July 2024|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , |

Tien uit tien vir lot 10 by Nu-Alcade Bonsmara-veiling

Nu-Alcade Bonsmaras se eerste veiling van die jaar het op die 15 Februarie plaasgevind te Warmbad veilingskrale. Tydens hierdie eerste veiling van die jaar het hulle beslis die standaard hoog gestel vir hulle komende veilings van 2024. Daar was meer as ’n honderd besoekers wat hierdie rooigoud beeste wou[...]

By Ashleigh Schubert|19th February 2024|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , , |

Nu-Alcade Bonsmara-groep produksieveiling

Die Nu-Alcade Bonsmara-groep bestaan uit 13 telers wat in die noordoostelike gebied van Suid-Afrika top gehalte mediumraam Bonsmaras teel wat ‘n defnitiewe bydrae tot enige beesboerdery se volhoubaarheid sal verseker. Hierdie Bonsmaras is funksioneel en vrugbaar en juis daarom, aangepaste diere met goeie bespiering en groei sowel as uitstekende[...]

By Specialist Writer|8th January 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |
0
Go to Top