Nu-Alcade Bonsmara-groep produksieveiling

11972-SM-1600px-x-840px-(AFR)
Die Nu-Alcade Bonsmara-groep bestaan uit 13 telers wat in die noordoostelike gebied van Suid-Afrika top gehalte mediumraam Bonsmaras teel wat ‘n defnitiewe bydrae tot enige beesboerdery se volhoubaarheid sal verseker. Hierdie Bonsmaras is funksioneel en vrugbaar en juis daarom, aangepaste diere met goeie bespiering en groei sowel as uitstekende reproduksie- en moedereienskappe.
Die aanbod op die jaarlikse Nu-Alcade Bonsmara produksieveiling is baie gesog by potensiele kopers as gevolg van die goeie reputasie van uitmuntende gehalte en homogeniteit. Die verskillende produksiestadia van die aanbod dra by tot die bevrediging van enige beesboerdery se kuddeverbeteringsbehoeftes.
Volgende veiling- 15 Februarie 2024, 11:00 te Warmbad Veemark.
Besoek hul Facebookblad by https://www.facebook.com/nualcadebonsmaras.co.za
Of webblad by: https://www.nualcadebonsmaras.co.za/


Lees ook meer hier: https://agri4all.com/product/nu-alcade-se-36-ste-produksieveiling-15-februarie-2024-11-00-warmbad-veemark-bela-bela-south-africa