NAMPO 2023
Plant BRAZGrass vir weiding vir jou vee
Soek jy weidingsgras vir jou jou vee? Dan is BRAZGrass die antwoord. Hierdie saad kan eenkeer elke sewende jaar geplant word. Die kundige span van BRAZGrass is daar om jou te help, om ‘n spesiale plan uitwerk vir jou diere volgens jou behoeftes. “BRAZGrass was een van die heel[...]
Afriq Water maak besproeiingstelselinstallasies maklik: Woerts-warts en jy het water!
Elke boer moet maniere vind om koste te bekamp sonder om uitsetgehalte in te boet. Besproeiing is ՚n plek waar groot besparings kan plaasvind. Vanjaar is Afriq Water se agtste bestaansjaar en sesde jaar by NAMPO. Afriq Water se eienaar en stigter, Wynand Ueckermann, vertel meer: "Ons is dankbaar[...]
Avant maak plaaswerk maklik
Die Avant 860 is voorwaar ‘n werkesel wat jy vir talle take op die plaas kan inspan. Die voorlaaier met sy meer as 100 verskillende stukke spesialistoerusting wat in ‘n kits aangeheg word, het genoeg krag en raakvatvermoë om al die take met lekkerkry klaar te kry. Wally Loftie-Eaton,[...]