Moringaboom
Maak wins uit Moringa
Boere kan nou ook baat by die groot beweging in die verbruikersmark na ’n gesonder leefstyl en die gebruik van gesondheidsprodukte as deel van mense se daaglikse dieet. Daar is min plante wat met soveel gesondheidseienskappe spog as die Moringaboom. Lees gerus hiernaas meer oor die “wonderplant” en wat[...]