Mercedes
MERCEDES AMG C63S E: Wanneer ‘n goeie kleintjie beter is as ‘n goeie grote
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Mercedes het onlangs sy nuwe AMG C63 aan die wêreld voorgehou. Goeie nuus is dat hierdie gesogte en gewilde luukse spiertier ook in Mercedes se Oos-Londen aanleg in die Oos-Kaap gebou word. Die groot aantrekkingskrag vir liefhebbers van die AMG-modelle was altyd die[...]
2022 MERCEDES C-KLAS: Die nuwe klaskaptein
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Vir baie jare lank was die C-klas die brood en botter van Mercedes as dit by verkope kom. Deesdae is die gier wêreldwyd egter om die rug te draai op sedanmotors en liefs ‘n sportsnuts aan te skaf. Die gevolgtrekking is dus om[...]
2020 Mercedes G63 AMG Edition 1: As Thor vandag ‘n ryding sou kies, sal dit hierdie wa wees
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Ongeveer 41 jaar gelede is die eerste G-Klas aan die wêreld gewys as die Gelandewagen. Toe nog in ‘n relatiewe primitiewe vorm met aspirasies om die voorkeur voertuig van sy soort in die weermagte van die wêreld te word. Aanvanklik gebou om uiterse[...]