Mercedes G63 AMG
2020 Mercedes G63 AMG Edition 1: As Thor vandag ‘n ryding sou kies, sal dit hierdie wa wees
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Ongeveer 41 jaar gelede is die eerste G-Klas aan die wêreld gewys as die Gelandewagen. Toe nog in ‘n relatiewe primitiewe vorm met aspirasies om die voorkeur voertuig van sy soort in die weermagte van die wêreld te word. Aanvanklik gebou om uiterse[...]