Limagrain
Limagrain Zaad SA: Oplossings deur boere vir boere
“Limagrain is nie ՚n gewone saadmaatskappy nie; dit is eintlik ՚n koöperasie wat besit word deur 1 500 boere in Frankryk,” sê Eugene Muller, besturende direkteur van Limagrain Zaad SA, wat nou twee jaar lank in Suid-Afrika woeker. “Limagrain bestaan uit boere wat oplossings vind vir boere.” Limagrain Zaad[...]
Limagrain Zaad Suid-Afrika verskaf hoëgehalte saad
Limagrain Zaad Suid-Afrika is 'n gesamentlike onderneming wat daarop gemik is om hoëgehalte saad aan boere regoor die land te verskaf. Limagrain Zaad Suid-Afrika (LGZSA) is in 2020 gebore. Ons het een maatskappy geskep wat 'n mededingende multi-gewas alternatief vir boere in Suider-Afrika bied – met 'n spesifieke fokus[...]