laminitis
Laminitis: Verlig die pyn en ongemak
Dit is belangrik om ordentlik na alle skou- en vleisbeeste se kloue te kyk en bewus te wees van enige siektes en toestande wat die diere se prestasie en algemene gesondheid kan beïnvloed. In die volgende reeks artikels gaan Johan Hoewe die belangrikste oorsake van ongesonde kloue bespreek, naamlik:[...]