Kynoplus Pro®
VIDEO: Keer stikstofverliese met Kynoplus Pro®
Kynoplus Pro® vervang die bestaande Kynoplus® met verbeterde beskerming teen stikstofverliese en ‘n nog groter opbrengspotensiaal vir boere. Kynoplus Pro® is nie bloot ‘n aanpassing van ‘n bestaande formule nie. Dit is ‘n nuwegeslag urease-onderdrukker, met twee aktiewe bestanddele: NBPT (N-n-butiel tiofosforiese triamied) ‘n beproefde element, en ‘n nuwer[...]
Kynoplus Pro®: Kynoch bied ‘n nuwe stikstofoplossing vir graanboere
Boerdery in Suid-Afrika is nie vir bangbroeke nie. Dit verg deursettingsvermoë, kennis en die regte hulpmiddels om wisselvallige weer, stygende insetkoste en uiteenlopende grondtipes in ‘n winsgewende oes te omskep. Dit is hoekom boere altyd op soek is na produkte wat nie net meer sekerheid bring nie, maar ook[...]