Duromide

VIDEO: Keer stikstofverliese met Kynoplus Pro®

Kynoplus Pro® vervang die bestaande Kynoplus® met verbeterde beskerming teen stikstofverliese en ‘n nog groter opbrengspotensiaal vir boere. Kynoplus Pro® is nie bloot ‘n aanpassing van ‘n bestaande formule nie. Dit is ‘n nuwegeslag urease-onderdrukker, met twee aktiewe bestanddele: NBPT (N-n-butiel tiofosforiese triamied) ‘n beproefde element, en ‘n nuwer[...]

By Natasha Pansegrouw and Spesialisskrywer|13th May 2025|Categories: Gewasproduksie|Tags: , , , |
0
Go to Top