Januarie
ProAgri 215 – Januarie 2018
Wonderlike tegnologie en ontwikkelings maak dit moontlik om water tot op die laaste druppel doeltreffend te gebruik. Ons kan water opvang, berg, skoonmaak, ontsout, struktureer (lees meer daaroor op bl 21), selfs waterdamp uit die lug trek en laat kondenseer, maar al die slim mense in die wêreld het[...]