Isoclast
Dow AgroSciences troef witluise met splinternuwe tegnologie
Skadelike insekte is nou maar eenmaal nie gewillig om die stryd teen gewasboere gewonne te gee nie en hou chemiese maatskappy soos Dow AgroSciences deurlopend op hulle tone om in die weerstandwedloop nuwe middels op die mark te bring. Sap-suigende insekte soos bladspringers, plantluise, dopluise en witluise is tans[...]