Irrigation Unlimited
Besoek Irrigation Unlimited by NAMPO 2022
Vir die beste besproeiingstegnologie soos spuite, kleppe, klampe, toebehore en pype. Besoek Irrigation Unlimited by NAMPO, 16 tot 20 Mei. Standplaas C30. Lees meer oor hulle by https://http://proagri.co.za.www43.cpt3.host-h.net/?s=irrigation+unlimited Of besoek hulle webwerf vir meer inligting: https://iunlimited.co.za/
Irrigation Unlimited: Ocmis is die leier met wateraangedrewe besproeiing
Sinvolle watergebruik was nog nooit so belangrik soos nou nie. Die droogte wat die afgelope paar jaar landwyd sy merk gelaat het, het baie boere opnuut laat besef hoe belangrik dit is om water doeltreff end te gebruik. Irrigation Unlimited se Ocmis-kruipspuite gee boere al die voordele van jare[...]
Besproei sonder inperkings met Irrigation Unlimited
Besproeiing sorg dat jy ՚n oes kan maak ten spyte van droogte, maar besproeiing het ook sy beperkings. Besproeiingstelsels soos spilpuntegaan gepaard met ՚n groot insetkoste en die instandhouding en bedryfskoste moet dan ook nog in berekening gebring word. Dan is daar ook uitvalhoeke wat droog en onbenut bly[...]
Irrigation Unlimited se Ocmis-kruipspuite: Veelsydigheid is die sleutel tot sukses!
’n Wyse wenresep help Dirk van Zuydam van Weenen om tot 40 ton aartappels per hektaar te oes. Hy sê die sleutel tot sy sukses is die Ocmiskruipspuite wat Irrigation Unlimited aan hom verskaf het. Hy het die eerste Ocmis-spuit in 2015 gekoop en pronk tans met vyf van[...]
Irrigation Unlimited troef die droogte: Put wins uit water met die Ocmis-kruipspuit
Die droogte dwing boere om water wyser aan te wend en daarvoor is die besproeiingsmaatskappy, Irrigation Unlimited, die boer se broer in waterbenutting met hulle kundige raad en doeltreffende besproeiingsprodukte. Een van hierdie produkte wat die angel uit droogtetoestande haal, is die gewilde en betroubare Ocmis-kruipspuit. ’n Paar kilometer[...]